Swakopmund





































 |

Mention Holiday, and
Swakopmund springs to mind.... Yes, this charming town, with its
German
character is the Holiday Mecca of Namibia... Angling, surfing, dune boarding,
skydiving, lazing the days away in the sun, go horse riding or camel riding,
enjoy a
meal 2 meters from the surf and you know you are in Swakopmund.
Nestled at the mouth of the Swakop River, with the Namib Desert on the one side
and the Atlantic Ocean on the other side, it boast with surprisingly mild
weather.
The average temperature range between 15
to 25 degrees Celsius. Rainfall is less than 15mm per year. The cold
Benguella current supply moisture for the area in the form of fog, that
can reach as deep as 140km inland. The fauna and flora of the area has
adapted to this and very much rely on the fog as a source of moisture..
Visit our links on the left for more info regarding tours, accommodation,
local news, shops etc

Swakopmund roep herinneringe op
van dinge soos visvang, lekker braaivleis aande,
lange nagte van gesels en kuier
saam met ou vriende en familie, en luilekker rondlê in die son. ...man en
is dit nie lekker om na 'n tydperk van vasstaan en hoogspanning te kom ontspan
en die gasvryheid van hierdie ou Namibiese kusdorpie te kom opslurp en koester
nie.
Hier is ander dinge ook om te doen..soos bv, kameel ritte, perdry,
valskermspring,
duinplank ry of gly, spoed teen Rossing berg af met n foefie
slide. Besoek ons koppels
of knope hier neffens vir meer inligting rakende
toergroepe, besighede, plaaslike nuus en veel meer. Swakopmund of
Swakop (soos dit hier bekend staan) lê ingewig
tussen die fasineerende Namibwoestyn aan die een kant en die koue Atlantiese
Oseaan aan die ander kant en spog met heerlike weer oor die algemeen.
Die gemiddelde temperatuur wissel tussen 15 en 25 Grade Celsius.
Reënval is 'n minder as 15mm per jaar. Die koue Benquella see-stroom
voorsien vogtigheid aan die area en die mis kan so vêr as 140km
binneland toe beweeg. Die Fauna en Flora het hierby aangepas en
gebruik die mis as 'n bron van vogtigheid.
Besoek ons skakel vir meer besonderhede omtrent akkommodasie, toere,
plaaslike nuus en meer... |