Walvis Bay
a Short History















Walvisbaai
'n kort historiese
oorsig














 |
8 December 1487, seeking refuge
in a secluded bay, Bartholomeus Diaz discovered
Walvis Bay and named it Golfo de
Santa maria de Conceicao then in 1784 American
whalers started using the bay.
The Dutch realizing that there is trade possibilities in
Cattle, game, gold and
copper, staked their claim on 26 February 1793 with the hoisting
of the flag of
Holland in Walvisch Baye. Two years later when France invaded
Holland the
British send a Naval Task Force to the Cape and after defeating the
Dutch they
colonized the Cape including Walvis Bay. With expansion of German
interest
in Great Namaqualand etc, the British felt threatened and
Captain Richard C.
Dreyer was instructed to annex ....ENOUGH ENOUGH !!
Want to get away from
it all ? dreamed of a place where you can loose yourself in
silence ? watch
breath taking sunsets, look at the changing colours of the dunes
as the day
proceed ? Hey, you found it. Walvis Bay is a lot of things to a lot of people,
but when you watch hundreds of Flamingos peacefully feeding in the lagoon, and
the abundance of Bird life, you can unwind from the stresses of life.
8 December 1487, en
Bartholomeus Diaz kom soek skuiling in 'n beskutte baai,
en ontdek so vir
Walvisbaai. Hy noem die hawe "Golfo de Santa maria de Conceicao"
In 1784 begin die Amerikaanse Walvis jagters die baai gebruik en die Hollanders
sien die moontlikheid raak vir handel in Bees, wild, goud en koper. Hulle kleim
die
hawe met 'n vlag planting op 26 Februarie 1793 en noem dit Walvisch Baye.
Twee
jaar later toe Frankryk Holland inval, stuur Britanje 'n vloot taakmag na
die Kaap,
met die doel om Hollanders te verslaan. Die Britte kry dit dan
ook reg en hulle
koloniseer die Kaap asook Walvisbaai. Met die uitbreiding
van Duitse belange in
die groter Namaqualand, begin Britanje bedreig voel
en Kaptein Richard C. Dreyer
kry die opdrag om Walvisbaai te annekseer .....
Wag, genoeg eers van geskiedenis,
en hoekoms en waaroms, wil jy wegkom van dit
wat jou wil versmoor, droom jy van
stilte, en die natuur, van sonsondergange
sonder weerga ? Kom ontspan in
Walvisbaai, en as jy daar teen die Lagoon
sit, en die duisende flamingo's dop hou
wat wikkel wikkel n ou kossie los skop,
dan weet jy, jy is op vakansie...
|