Bestemming Namibië - selekteerproses, stap twee.

BESTEMMING NAMIBIË!

KEUSEVERLOOP, STAP 2


CSTAP 2:    Aantal kampeerders in die groep: (BAIE belangrik vir 'n akkurate berekening van u reisplan)
                  (Sluit asseblief alle kinders oor die ouderdom van 3 jaar in. Kampplekke maak almal gebruik van
               verskillende ouderdomsgroepe waaronder kinders as volwassenes gereken word. Sommige het weer
               geen spesiale tarief - of toeslagtarief - vir kinders nie. Die werklike pryse - waar kinders wel oor-
               weeg moet word - sal in die finale, geskrewe kwotasie, bereken word).
 

    


 Indien daar meer as 12 [twaalf] kampeerders in 'n groep gaan wees,
sal 'n kwotasie op versoek verstrek word. Kontak ons asseblief per